TOUCHING LIVES! Thank you, Henco. we just couldn’t resist posting this message of love and appreciation. We promise you that you and your family will always be SAFE IN OUR HANDS!Baie dankie aan Ricus van Rapid Patrol Bloemsec wat baie moeite gedoen het om een van ons gereelde inbrekers in Hilton Besighede gebied te arresteer hele ruk gelede. Dino was die hele tyd nog in aanhouding. Sy saak kom 29 Julie 2023 voor waar hy gevonnis wordBaie dankie aan Bloemsec en ander Sekuriteit firmas en SAPD wat gehelp het met die saak. Julle goeie werk word gesien en baie waardeer!!!!!