Testimonials

Don't just take our word for it!

Daar is geen ander Sekuriteits firma wat se naam oor my lippe sal kom as Bloemsec nie. Bloemsec is bobaas of nee Champions sal ek se. Die personeel is altyd vriendelik en lewer die beste diens ooit. Bloemsec dra hul kliente op die hande en stel hul altyd eerste. Ek kan Bloemsec vir enige persoon aanbeveel jy sal nie beter kry nie. Bloemsec my nommer 1 keuse altyd jul bly die champions van sekuriteit!!!!!!

Frank Jeanette Bukes

My Security Company by Choice. Part of my family since 2004.

Ashleigh Murray-Bates

My family comes first, that Is why I chose Bloemsec. After all that my family has been through they always listen and attend to the issue without question. You guys really do care. Keep up the great job.

Andre Damons

Flink op-&wakker diens!-personeel vriendeluk, beskikbaar en telefoonlyne nooit beset! Hul doen hul woord gestand en beskerm ons eiendom asof dit hul eie is! Dankie v jul onvoorwaardelike diens en "commitment" teenoor elke klant!

Annalize Klopper

Bloemsec is the best security company with the most professional and friendly staff.
They respond on time every time when needed.
We can sleep peaceful at night and there is no more stress or worries when you go on holiday because BLOEMSEC is on guard!!

Dina Smith Liebenberg

SEKURITEIT, EERLIKHEID, KONSEKWENTE GOEIE DIENS en Integriteit.
Dit is lekker om met 'n goeie Maatskappy wat oor baie jare opgebou is besigheid te doen.

Johan Dercksen

Vir 13 jaar gebruik ek al Bloemsec en daarvan kan ek getuig dat julle die beste ding is wat ek in my familie se veiligheid en in my lewens omstadighede in gebring het en daar was nog nooit n kop stampery in enige geval nie. Hou dit daar want julle is regtig van n kliënt se oogpunt af die beste sekuriteit maatskappy by vere..................bloemsec BO!!!!!

Johannes Bekker

Bloemsec responds within 2 minutes! Every time! They are simply amazing.

Iloma Marais

Bloemsec is the red sign outside my house. The button in every room. The reassuring beam of light in the dark. The call when our electricity is out. The officers and car that remind me...... Even in these times. Even in our country. In our city. In our suburb. In our street. In our home. I am safe. My family is safe. Sleep well, Bloemsec is awake and alert so that we can relax and live life.

Angie Vorster

Bloemsec is altyd bereid om daai ekstra myl saam jou te stap. Niks is te veel vir hulle. Met slegs die druk van n knoppie is hul by jou. Jou veiligheid is hul eerste prioriteit. Jy sal nie n fout maak om Bloemsec deel van jou huisgesin te maak nie.

Lucia Venter

Ek is baie gerus omdat ek #Bloemsec gekies het. Ek  weet alles is veilig maak nie saak waar in die Land ek is nie. Ek kan rustig gaan slaap,want ek weet alles by die huis is in goeie hande.

Corne du Preez

Bloemsec is a Security company that you can always count on. They are quick to respond to emergencies and are the best in what they do. Your safety is their first and main priority. What else can you want with Bloemsec by your side?

Boitshepo Lebeko

Call us now!

Join the Bloemsec Family today! 

Contact Us